Kindertoewyding

Vul net die besonderhede in van die ouer(s) en die kind(ers) wat deel gaan neem in die toewyding.
Date

Jou keuse van ontvangs:

Hiermee gee ek/ons, ouers van die kind/kinders wat toegewy word, toestemming dat sy/haar naam en foto's wat geneem word gedurende die toewyding en ook na die tyd by die diens op Invloed Kerk se sosiale media gedeel mag word.