Skyn

Jy word hartlik uitgenooi na ons volgende vroue-oggend. Ons spandeer kosbare tyd saam en wys jou hoe kreatiwiteit lyk.

Datum: 18 April 2026
Tyd: 09:00 – 13:00
Plek: Kerkkantoor, 45a Ehmke Straat
Kaartjies: R250 per persoon
Ingesluit: Ligte ete en aktiwiteit

Gebruik asseblief "Skyn & [Jou Naam]" as verwysing vir betaling.


Date

Baie dankie dat jy hierdie pragtige geleentheid wil kom bywoon. Ons is opgewonde saam met jou.

Stuur asb u bewys van betaling aan 0767155347, gebruik "Skyn & naam" as verwysing.
Invloed Kerk NPC 
First National Bank Rekening: 62822750544 
Tak: 250655 
Verwysing: Skyn + Jou Naam